Logo

Boere, vind liefde - skryf NOU in!

Video
19 Februarie

kykNET maak gereed vir die 8ste reeks van Boer soek 'n Vrou! Nou is ons op soek na boere om in te skryf. Woon en werk jy op ‘n plaas?  Is jy ongetroud en op soek na jou ideale maat?  kykNET maak hulself reg vir die 8ste reeks van Boer Soek ‘n Vrou. Ons is opsoek na energieke en ondernemende boere van ALLE ouderdomme wat kans sien om dalk die liefde van hul lewe te ontmoet!  Skryf NOU in om deel te wees van hierdie gewilde reeks.  Manlike én vroulike boere is welkom om in te skryf. Vat ‘n kans, jy kan dalk net jou hart verloor! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!