Logo

BOERE, skryf in vir Boer soek 'n Vrou!

Video
28 Februarie

kykNET maak hulself reg vir die sewende reeks van Boer Soek 'n Vrou en ons is opsoek na energieke en ondernemende boere van alle ouderdomme wat kans sien om dalk die liefde van hul lewe te ontmoet! Woon en werk jy op 'n plaas? Is jy ongetroud en op soek na jou ideale metgesel? Skryf gerus in om deel te wees van hierdie gewilde reeks. Manlike én vroulike boere is welkom om in te skryf. Jy het niks om te verloor nie! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!