Logo

Boer soek 'n Vrou: 30 Oktober 2014 (Voorskou)

Video
28 Oktober

Die boere gaan vir ‘n uitstappie met die vyf vroue wat hulle ná die blitsafsprake gekies het. Nadia het vir elke boer ‘n gesellige dag gereël sodat hy die vyf vroue beter kan leer ken. Aan die einde van die dag moet die boer weer ‘n moeilike keuse maak, want hy mag net drie vroue nooi om by hom op die plaas te kom kuier. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!