Logo

Boer soek 'n Vrou: 3 Oktober 2013 (Voorskou)

Video
30 September

"Aangename Kennis!" -- Angelique ontmoet die 10 Boere Tien hubare boere soek vrou! Dié opwindende realiteitsreeks, aangebied deur Angelique Gerber, volg die tien vrygeselle se soeke na die liefde. Angelique deurkruis die land om die boere op hul plase te ontmoet. Sy vind uit waarmee hulle boer, wat hul belangstellings is en waarna hulle in 'n lewensmaat soek. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!