Beste sêgoed – #BestOf2022
Video
16 Desember
Dis die lekkerste of mooiste sêgoed wat vanjaar op Afrikaanse televisie geuiter is. Dit is ook die sêgoed wat jou laat voel jy moet byt op jou tong.
Teken in en KYK