Logo

Begroting 2019, Melanie de Nysschen WINSLYN

Video
20 Februarie

Begroting 2019, Melanie de Nysschen - WINSLYN | 19 Feb 2019 | kykNET Gaan die regering belasting verhoog? Hoe gaan die staat Eskom help? Gaan die NGV vanjaar ingestel word? En, wat is die kans dat ons na die begrotingsrede afgegradeur word? Divan gesels met Melanie de Nysschen, oor verwagtings vir vanjaar se begrotingsrede. Budget 2019, Melanie de Nysschen - WINSLYN | 19 Feb 2019 | kykNET Will the government increase tax? How are they going to help Eskom? Will the NHI be implemented this year? And what is the chance that we will be downgraded after the budget speech? Divan and Melanie de Nysschen discuss more.