Logo
web uni tv guide

Prontuit

144NuusPG13

As - Silwerskermfees 2023

Video
02 Junie

Drie jaar ná die dood van haar lieflingskind, Elouise, voel Mara steeds haar teenwoordigheid wanneer sy op die skoenlapperbeddegoed voor die potjie met haar as in sit. Mara reël vir Elouise ʼn twaalfde verjaarsdagpartytjie en vervreem haar hierdeur verder van haar man, Rigter, en oorblywende dogter, Hannah. Alhoewel Mara uiteindelik op aandrang van haar eggenoot Elouise se kamer ontruim, vind sy wel ‘n manier om naby aan Elouise te bly. Kort voor lank ontdek Hannah egter haar ma se geheim.
Jy sal ook hiervan hou