Straat
144
Drama
13 VL
Welkom
Amptelike voorskou – Straat
Video
22 September
In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon? Die reeks maak sy debuut op 17 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike voorskou – Taktiek
04 September
“Ons gaan Frankryk plattrap” – In Frans, ja!
11 Augustus
Amptelike voorskou – Onthul
10 Augustus
Amptelike voorskou – Graskop: Voertsek, polisie!
26 Julie
Skakel in: 11 Julie 2023 – Laataand by Rian
10 Julie
Amptelike voorskou – Ysters op die Landgoed
05 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike voorskou – Donkerbos
Skakel vanaf 21 Januarie 2024 in vir die veelbekroonde Showmax-reeks, Donkerbos.
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Video
Amptelike voorskou – Plaasjapie seisoen 2
Die splinternuwe seisoen van #Plaasjapie begin 18 April om 20:00!
Video
Amptelike voorskou – Vreemder as fiksie
In hierdie nuwe dokumentêre reeks word ongelooflike stories gedeel wat inderdaad “vreemder as fiksie” is.