Amptelike voorskou – Sak en Pak
Video
31 Maart
‘n Groep vriende is op pad na ‘n lang verwagte vakansie. Die vensters is op knip, die cooler boks is gereed en die geselskap is vuurwarm. Ongelukkig het Betsie, ‘n broodblik van ‘n kombi ander planne.
Teken in en KYK
Up Next
Amptelike voorskou – Elsa en Magriet op Skou
31 Maart
Amptelike lokprent – ‘n Snuf in die neus
31 Maart
Amptelike lokprent – Dolla
31 Maart
Amptelike voorskou – Ken jy my nou?
30 Maart
‘n April propvol storiefilms!
29 Maart
Amptelike lokprent – Kamer 6
01 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 27 – 30 November 2023 – Diepe waters
Hoe gaan dinge nou verloop tussen Jacques en Johan? Valencia sit vas met iemand, en Mari dra stories aan. Sanet sit in sak en as, en nog drama volg.
Video
Amptelike voorskou – Die Byl
Vier karakters wat ons deur die jare leer ken het. ’n Karakter wat terug is in ’n poging om vrede met haar verlede te maak. Twee nuwe spanlede wat hulle by die eenheid aansluit. Reeksmoordenaars wat Byl en sy span tot die uiterste toets en een wat hulle telkens ontglip en al meer met makabere dade tart. Dit is wat op kykers wag in die vyfde seisoen van die immergewilde reeks Die Byl, wat vanaf Dinsdag 16 Januarie 2024 om 20:00 weer op kykNET (DStv-kanaal 144) te sien sal wees.
Video
Amptelike voorskou – Daar doer in die fliek
Die dokumentêre reeks Daar doer in die fliek, met filmkenner Leon van Nierop as aanbieder, begin op 5 November om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). Die reeks handel oor die Afrikaanse filmbedryf.
Video
Voorskou: 30 Oktober - 3 November 2023 – Suidooster
Alex bied 'n aanloklike aanbod vir Lee-Ann aan; gaan sy dit vat? Die Samsodiens kry groot nuus: wie is gelukkig daaroor en wie wil niks weet daarvan nie? Vind uit in hierdie week se voorskou.