Logo

Amptelike voorskou – Ken jy my nou?

Video
30 Maart

Ashley, die vervaardiger van ‘n tweede-rangse televisiereeks Hartkwale, ry op pad werk toe ‘n hawelose man, Anton, raak. Om gevolge te vermy, neem sy hom onder haar vlerk en bied vir hom ‘n klein rolletjie aan…