Logo

Amptelike Voorskou – Hans steek die Rubicon oor

Video
21 Julie

Hans weier om ’n gevangene te wees en lei ’n ouetehuisopstand in dié splinternuwe komedie wat gegrond is op die topverkoperroman en gewilde radiodrama deur Rudie van Rensburg. Hans steek die Rubicon oor wys vanaf 29 September in filmteaters reg oor Suid-Afrika.