Logo

Amptelike voorskou – Elders: Tuinroete

Video
15 Junie

Vir die vyfde seisoen van die SAFTA-bekroonde Elders, het Erns Grundling en die kameraspan meer as 270 km gestap van Uniondale tot Mosselbaai. Skakel vanaf 4 Julie 2022 om 20:00 in vir Elders: Tuinroete.