Logo

Amptelike Lokprent – Vrywater

Video
26 Januarie

'n Kolonie van wateraanbidders kan hul enigste kans op die vervulling van 'n lang -verwagte profesie verbeur. Vera, die uitverkore vrou, moet besluit of sy haar hart gaan volg en die kolonie verraai en of sy sal bly om Evander se derde vrou te word en 'n lewe sonder liefde te leef.