Logo

Amptelike lokprent – Stiekyt

Video
28 Januarie

’n Akteur wat in die geheim by ’n sukkelende fopdosserklub werk, moet veg vir die behoud van sy huwelik nadat sy vrou hom daar betrap. Hy moet ook die opvoering van sy lewe gee om agterdog oor die dood van sy kollega uit die weg te ruim.