Amptelike lokprent – Poena & Poenie
Video
21 Desember
Poena en Poenie kry uit die bloute ’n aanbod om op ’n luukse plesierboot, die “Floating Princess” te gaan sing en werk.
Teken in en KYK
Up Next
Die WDV-span – Wat dit vat
20 Desember
‘My chapter close’ – Op Seer Se Spoor
20 Desember
Voorskou: 20 – 24 Desember 2021 – Getroud met rugby
20 Desember
Jarrad Ricketts – Kersfees Koortjies met Jonathan Rubain
19 Desember
Voorskou: 20 – 24 Desember 2021 – Suidooster
19 Desember
Gevegte – Beste van 21
18 Desember
Jy sal ook hiervan hou
Video
Amptelike lokprent – Tjommies
Wanneer 'n afgetrede polisiespeurder wat aan agorafobie ly 'n uitsettingskennisgewing kry, raak hy bevriend met 'n hawelose seun en saam beraam hulle 'n plan om sy vrese te oorwin.
Video
Amptelike lokprent – Skaapboer
’n Man wat in sy oupa se voetstappe wil volg vind vinnig uit dat die plaaslewe meer ingewikkeld is as wat hy verwag het.
Video
Amptelike lokprent – Melk & Vleis
"Melk & Vleis" is gebaseer op die Griekse mitologiese verhaal van Medea, ’n vrou wat die onmenslike sal doen om haar man te straf. Skakel in vir dié kykNET-storiefilm op 1 April 2023 om 20:00 op kykNET, kanaal 144.
Video
Amptelike voorskou – Tarzan van George
kykNET bring die reeks "Tarzan van George" na die kassie vanaf Sondag 26 Februarie om 20:00. Dit vertel die storie van DeWet du Toit wat vir 12 jaar lank net een groot droom het: Hy wil die volgende Tarzan op die grootdoek speel.