Vanaf Sondag, 6 Julie keer die dokumentêre reeks #NetMens terug vir drie episodes met diep en kragtige stories van drie buitengewone vroue: Karlien Van Jaarsveld II, Amanda Strydom & Hanna Grobler.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.