Logo

Amptelike lokprent - 'n Man se Plek

Video
03 November

'n Vrou se plek is langs haar man – altyd daar om hom te dien, te ondersteun en tevrede te stel... Maar Madelein Hanekom wonder waar is haar man se plek. Die Hanekoms lyk op die oog af soos 'n doodnormale pasgetroude paartjie, maar wanneer Madelein skielik verdwyn begin tekens wys dat hul sprokieshuwelik eintlik 'n nagmerrie is.