Logo

Amptelike lokprent – Kamer 6

Video
01 Maart

Danielle is ’n 10-jarige dogtertjie wat in 1999 dood is: Sy het ’n diep insig en “sien” wat haar dood aan haar gesin doen. Sy help uiteindelik haar broer om vergifnis binne homself te vind sodat sy haar ewige rus in die hemel kan begin.