Frank Opperman is ’n verkleurmannetjie wat ewe oortuigend die rol van die spartelende predikant in Dominee Tienie as die ongekunstelde Ouboet in Orkney snork nie gespeel het.
#Frank begin Woensdag 18 Februarie om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144. Die reeks sal ook op #DStvStream beskikbaar wees.