Logo

Amptelike lokprent: Ellen, Die Ellen Pakkies Storie – kykNET

Video
27 Augustus

Hoe kan ’n liefdevolle ma haar eie kind se lewe neem? Vind uit 7 September 2018 in rolprentteaters landswyd. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!