Logo

Amptelike lokprent: Die Seemeeu – kykNET

Video
27 Augustus

Christiaan Olwagen neem die klassieke teaterstuk, The Seagull deur Anton Tsjechof, en verplaas dit na Suid-Afrika in die 1990’s – binnekort te sien op die silwerskerm. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou