Logo

Amptelike Lokprent - Die Oorslaan

Video
03 November

Wanneer vier vriende die pad vat om vir die naweek ’n bietjie in die bosveld te gaan kuier, kan ’n hele paar dinge skeef loop. Daar kan dalk ’n geheim uitglip en ’n stroper mag selfs sy opwagting maak, maar een ding is verseker vriendskappe sal beproef word veral as daar oorgeslaan word na brandewyn. Gaan die manne kophou of gaan die brieke afkom?