Logo

Amptelike Lokprent – Die Horries

Video
26 Januarie

Elke drinker op aarde het 'n Horrie – 'n geheime agent wat op die oggend ná 'n Groot Aand aan jou verskyn met een doel: om jou Die Horries te gee oor jou dronk gedrag. Wanneer een werkverslaafde Horrie haar werk verloor omdat haar drinker ophou drink het, is sy bereid om enige iets te probeer om haar geliefde werk terug te kry.