Logo

Amptelike Lokprent – Die Groensone

Video
26 Januarie

Tydens ’n nasionale ramptoestand en grendeltydperk is Daniël en sy siek, bejaarde pa vasgekeer in 'n eenslaapkamerwoonstel. Daniël moet Pa versorg, maar die ou man is verlore in ’n droom van die berge en dring aan om te gaan stap. Daniël se moed, hulle kos en sy pa se suurstof en medisyne is amper op. Oorweldig trek Daniël sy pa vir sy laaste staptog aan.