Logo

Amptelike lokprent – Beurtkrag

Video
26 Januarie

Jasper wil nie alleen wees nie. Fransie is onafhanklik en verkies dit só. Wanneer Jasper en Fransie saam intrek, is dit ’n hoopvolle nuwe begin. Beurtkrag tref hulle onverwags op die eerste aand en hulle probeer die beste van die donker situasie maak. Swaar bagasie word uitgepak en konfronteer hulle met die swaar en donker verlede wat hulle saamdra.