Logo

Amptelike Lokprent – Bergie

Video
26 Januarie

'n Wetstoepassingsbeampte moet haweloses verwyder sodat 'n 10 km-wedloop kan plaasvind. Die beampte word só direk met die lyding van ander gekonfronteer. Kan hy, deur sy lewe en loopbaan op die spel te plaas, waardigheid gee aan die dakloses wat sy pad gekruis het?