Logo

Amptelike lokprent – Avokado

Video
24 Januarie

Die hoof van die Willemse familie, David, is op sy sterfbed. Na 'n leeftyd van ‘n suksesvolle besigheid bou het David nou sy famile na hom geroep as 'n toets van hulle liefde en lojaliteit.