Logo

Amptelike lokprent – Aangetroud

Video
04 November

Wanneer Lisa met die liefde van haar lewe trou besef sy baie vinnig haar skoonfamilie is nie ewe ingenome met haar nie. Die pasgetroude paartjie besluit om met vakansie te gaan na Albert se ma, maar alles loop skeef, maak nie saak hoe hard Lisa probeer om haar skoonma se guns te wen nie. Om die kersie op die koek te sit daag Albert se bedorwe sussie vroeg op om die vakansie verder kleur te gee.