Plan B
144
Drama
13 VL
Welkom
#PlanB - Episode 4 - Ivan gee vir Ragel advies
Video
16 April
Ivan wil vir Ragel waarsku dat Zeev en Joshua Lansky weet wie sy is... Maar Ragel kry dit reg om meer uit te vis oor wie Ivan regtig is. #PlanB elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of #DStvStream.
Teken in en KYK
Up Next
#PlanB - 7 Redes
16 April
#PlanB - Episode 5 - Die Laaste Plan
23 April
#PlanB - Onderhoud met Tim Theron
20 Maart
#PlanB - Arnold Vosloo
25 Maart
#PlanB - Episode 1 - Die Ontmoeting
26 Maart
#PlanB - Dorette Potgieter - kykNET
01 April
Jy sal ook hiervan hou
Video
#PlanB - Episode 3 - Ontmoet Joe Moloko
Ivan stel vir Ragel voor aan Joe Moroko, wat hulle gaan help met hulle plan om vir Alex vas te trek en nader aan die "Vlamme Meisie" te kom. Kyk #PlanB, elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144.
Video
#PlanB - Episode 1 - Die Ontmoeting
Ragel Bergh staan reg met 'n kaasmes as haar lyfwag - maar wie is hierdie man wat haar agtervolg en wil verlei met 'n "goue hamburger"? Kyk #PlanB, elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144.
Video
#PlanB - Episode 5 - Die Laaste Plan
Ragel is reg - dis tyd vir een laaste plan vir die span! En nogal 'n Barbarossa... Stroom al 5 episodes van #PlanB nou op #DStvStream.
Video
#PlanB - Episode 2 - 'n Ondervraging sessie
Hoe maak jy as iemand soek wat jy nie regtig geken het nie? Jy begin met 'n ondervraging 'sesh'! Kyk #PlanB, elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144.