Logo
web uni tv guide

Die Groot Ontbyt

144AktualiteitPG

#OpDaaiNoot

Video
05 Junie

#OpDaaiNoot - die Mzansi Youth Choir sing: 'Fight song' op Die GROOT Ontbyt, 5 Junie 2023. Die Mzansi Youth Choir het onlangs internasionale golwe gemaak toe hulle onlangs op America's Got Talent verskyn het. Hulle kuier nou by ons om oor hul ervaring op die program te vertel en ons leer hulle ook beter ken. #MzansiYouthChoir #goldenbuzzer #americasgottalent