Logo

’n Feesseisoen móét – kykNET Kerskonsert

Video
17 November

Begin jou feestyd op ’n lekker noot en bring jou familie na die kykNET Kerskonsert op Sondag 27 November 2022 om 15:00 by die Tygervallei-winkelsentrum in Bellville. Die toegang vir die konsert is gratis.