Logo

’n Bederf voor Kersfees – kykNET Kerskonsert

Video
17 November

Kom geniet ’n salige Sondagmiddag met jou familie op 4 Desember 2022 om 15:00 by die kykNET Kerskonsert. Die geleentheid word gehou by die Menlyn-winkelsentrum in Pretoria. Toegang is gratis.