Logo

“Die dapperheid van die ouderdom” – Hans steek die Rubicon oor

Video
29 September

Corne van Rooyen, die regisseur, en Pierre van Pletzen, wat die hoofrol vertolk in die ikoniese komedie "Hans steek die Rubicon" praat oor hoe die fliek ontstaan het en hoekom Pierre genader is. Die fliek wys vanaf 29 September in filmteaters regoor Suid-Afrika.