Logo

Tuna mac and cheese

03 April

6–8 persone

Gebak

257440

Resepte deur Caro Alberts en Tiaan Langenegger

Tuna mac n cheese01
Bestanddele

5–6 koppies Gaar Pasta

2 eetlepels Botter

1 Ui gekap

1/3 koppie Meel

3 koppies Melk

2 koppies Kaas gerasper

Sout & Peper na smaak

2 blikke Tuna

1 blikke Mielies gedreineer

1 hand Pietersielie gekap

1/2 koppie Broodkrummels

2 eetlepels Olyfolie

Metode

Braai die uie tot sag in die botter en olie, roer die meel deur.

Roer dan die melk by en kook tot dik.

Voeg tuna en mielies by.

Geur met sout en peper.

Roer pietersielie deur.

Roer die sous deur die pasta.

Braai die broodkrummels in olyfolie tot bros.

Skep mengsel oor in ’n oondpan, bedek met ‘arm-man-se-parmesaan’

Gewildste Resepte