Logo

Snoek – Nicole

06 November

Braai

4

Gebraaide Weskus Snoek

Snoek – Nicole – Wandelus
Bestanddele

1 heel Snoek skoon gemaak

1 huisie Knoffel

1 Suurlemoen

Sout

Peper

1 koppie Botter

1/2 koppie Vars koljander

1 koppie Appelkooskonfyt

1/2 koppie Pietersielie

Metode
  • Maak 'n vuur.
  • Meng pietersilie, koljander, botter, knoffel, appelkooskonfyt en mayonaise in 'n klein bak
  • Maak die snoek droog met 'n papierhanddoek, borsel die vis met die mengsel
  • Geur met die speserye
  • Plaas die suurlemoenskyfies oor die vis
  • Braai die vis 10 minute aan albei kante, terwyl jy dit met gegeurde botter borsel
  • Sit die vis onderstebo met 'n groot vurk
Untitled design (11)
Wanderlus – Poster
Sub Titel

Vonkel wyn, knoffel en room mossels

Gewildste Resepte