Logo

Snoek – Hennie

06 November

Braai

3

Gebakte snoekkuite en snoeklewer

Snoekkuite – Hennie – Wanderlus
Bestanddele

Vra die snoek vlekker om die kuite en lewer van die snoek te hou

Meel

Bier (verkieslik Lager)

Kookolie

Metode
  1. Kook olie in pot tot warm
  2. Meng 1 koppie meel en 1 koppie bier
  3. Doop kuite in mengsel en bak tot bruin
  4. Bedien met suurlemoensap
Snoek – Nicole – Wandelus
Wanderlus – Poster
Sub Titel

Snoek – Nicole

Gewildste Resepte