Logo

Mosterdsous

26 April

400 ml

Ongebak

3

Tydens ’n episode van Tyd met Aleit is dié heerlike mosterdsous voorberei. Kry die resep.

Tyd met Aleit
Bestanddele

200 g witsuiker

3 eiers

100 ml wit asyn

20 g mosterdpoeier

sout

Metode

 

  1. Voeg al die bestanddele in 'n bak en klits saam.
  2. Verhit die mengsel in 'n dubbele kastrol totdat die sous verdik. Roer af en toe.
  3. Sodra die skuim begin verdwyn sal die sous die regte dikte nader.
  4. Laat afkoel en bedien.
Tyd met Aleit - Portchie-41
Terrine De Campagne
2017-04-12

Terrine De Campagne

Gewildste Resepte