Logo

Gestoomde Silwervis – Hennie

02 Oktober

Braai

Gestoomde Silwervis in vars bamboes.

Gestoomde silwervis – Hennie
Bestanddele

1 vars stuk Bamboes

Olyfolie

Knoffelsout

Silwervis-filette

Metode

Vind 'n vars stuk bamboes en sny die kop af sodat daar geen lang stukke bamboes afhang nie.
Gooi omtrent 15ml olyfolie in die bamboes en maak seker die binnekant is bedek met olyfolie.
Voeg dan knoffel Funky Ouma sout by.
Plaas die silwervis-filette in die bamboes op lae hitte kole.

Opsioneel: jy kan rissies, vinkel of heel knoffel huisies byvoeg vir ekstra geur.

Gebraaide Silwervis (Nicole) – Wanderlus
Wanderlus – Poster
Sub Titel

Gebraaide Silwervis – Nicole

Gewildste Resepte