Logo

Gerookte Forel – Hennie

09 Oktober

Braai

4

Oopgevlekte gerookte forel

Gerookte forel – Hennie – Wanderlus
Bestanddele

Forel oopgevlek

Heuning

Suurlemoensap

Sout

Peper

Dille

Kappertjies

Metode
  1. Bedek die vis met die sout, peper en heuning.
  2. Berei jou roker voor volgens instruksies.
  3. Gebruik kersie-saagsels gemeng met akkerhout-saagsels
  4. Plaas die vis op die rooster en maak die roker se deksel dig toe.
  5. Steek die roker aan en laat die vis vir so 10 minute rook.
  6. Ná 10 minute, laat die vis vir omtrent nog so 20 minute in die roker staan.
  7. Ná die 20 minute, haal die vis uit die roker en bedien.
  8. Bedien met suurlemoen, kappertjies en dille.
Gebraaide Silwervis (Nicole) – Wanderlus
Wanderlus – Poster
Sub Titel

Gebraaide Silwervis – Nicole

Gewildste Resepte