Logo

Franse vla-skywe

20 Desember

Frans

4

Soos gesien in 'n episode van Terwyl ek wag

FRANSE VLASKYWE – Terwyl ek wag
Bestanddele

100 g Sagte botter

5 eetlepels Heuning

3 Eiers

2 teelepels Vanielje-ekstrak

1 koppie Bruismeel

1 knippie Sout

350 ml Gewone natuurlike jogurt

1 koppie Melk

Botter vir die pan

Metode
  • Verroom botter en heuning in mengbak
  • Klits eiers en vanielje by
  • Voeg meel en sout by, meng goed
  • Meng jogurt by
  • Gooi in gesmeerde vierkantige of reghoekige oondvaste tertbak en bak in oond teen 170˚C (waaier) vir 45 minute
  • Laat afkoel en sny in vierkantige skywe
  • Bedien in piekniekstyl op uitsonderlike servette
Pynappel Koffiekoek – Net Koffie
Net Koffie – Poster
Sub Titel

Indrukwekkende pynappel koffiekoek

Gewildste Resepte