Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Tegnologie – Vumatel, Niel Schoeman

Video
24 Februarie

Vumatel is ’n onderneming wat optiese veselkabels installeer. Niel Schoeman, die uitvoerende hoof, beoog om Telkom te ontwrig met nuwe tegnologie. Hy het boonop in 2015 die IITPSA toekenning vir IT-persoonlikheid van die jaar losgeslaan. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!