Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Steinhoff en die Stellenbosse Boys

Video
25 Julie

Winslyn: Steinhoff en die Stellenbosse Boys “Boeiend van begin toe einde. Lees dit en vind uit hoe jóú geld verdwyn het”, sê Bun Booyens, oudredakteur van Die Burger oor James-Brent Styan se nuwe boek, Steinhoff en die Stellenbosse Boys. James is in die ateljee en ons gesels oor dié boek wat nou een van die topverkopers van alle nie-fiksie en Suid-Afrikaanse boeke is. Ons bespreek sy ondersoek van die verstommende omstandighede wat gelei het tot die ineenstorting van die Steinhoff-ryk, wat presies gebeur het, waarheen pensioenarisse se geld is en wat dit alles met die sogenoemde “Stellenbosch-mafia” te doen het. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou