Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Sintetiese vs. natuurlike diamante

Video
20 Junie

Winslyn: Sintetiese vs. natuurlike diamante De Beers, wêreldbekend vir sy diamante het onlangs gesê hy gaan nie meer ekslusief diamante myn nie, maar soos baie ander maatskappye ook begin diamante maak in ’n laboratorium. Hierdie diamante sal teen 75% minder as natuurlike diamante verkoop word. Is dit ‘n bemarkings-foefie of omgewingsbewuste besluit? Wat presies definieer die waarde van ‘n edelsteen? Ons gesels met Ernest Blom (President: Wêreld Federasie van Diamantbeurse) & Michael Pneuma (Diamantsetter & Eienaar: Pneuma Jewellers) meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!