Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

WINSLYN: PEPE MARAIS, DERICK MULLER & MIKE JOUBERT

Video
18 Oktober

Daar lê krag in moedertaal-bemarking, maar hoe revelant is Afrikaans in vandag se gediversifiseerde Suid-Afrika? Divan Botha gesels met reklame-foendies Pepe Marais, Derick Muller en Mike Joubert hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!