Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Mediese-wetgewing in SA

Video
27 Junie

Winslyn: Mediese-wetgewing in SA Die minister van gesondheid, Dr. Aaron Motsoaledi, het verlede week voorgestelde veranderings aan gesondheidswetgewing aangekondig en groot opskudding veroorsaak. Wat is die verskil tussen die Wysigingswet op Mediese Skemas en die Wet op die NGV, en wat is die impak op verbruikers en mediese skemas? Ons gesels met Herman Scholtz (Nuusredakteur: Rapport) meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!