Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Funky Ouma

Video
22 Maart

Winslyn: Funky Ouma Anneke (ouma) en Johannita (dogter) het ‘n familie-resep in ‘n besigheid omskep deur natuurlike produkte en vars kruie te gebruik om ‘n gesonde alternatief tot tradisionele sout aan verbruikers te verskaf. Die Winslyn-span het by Funky Ouma in Wellington gaan kuier om te kyk hoe hulle dit doen. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!