Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Die evolusie van insigte – Segment 1

Video
13 Junie

Winslyn: Die evolusie van insigte – Segment 1 Die inskrywings vir die Pendoring-reklamepryse is oop en sluit op 23 Augustus. Oor die volgende paar weke gesels ons op Winslyn met verskeie kenners oor die Suid-Afrikaanse reklame-landskap. In die eerste gesprek, Die Evolusie van Insigte, word die belangrikheid van navorsing, nuwe insigte en die krag van moedertaalkommunikasie bespreek. Saam met ons in die ateljee, Ryan Mcfadyen (Stigter: Have you Heard), Dr. Carla Enslin (Stigterslid en Hoof van Strategie: IIE Vega) en Mike Joubert (Stigter: The Billybo Group). Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!