Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: BTW

Video
28 Februarie

Winslyn: BTW Suid-Afrikaners gaan vir die eerste keer in ’n kwarteeu meer belasting op toegevoegde waarde (BTW) betaal. Die koers waarteen BTW gehef word is met een persentasiepunt van 14 tot 15 % verhoog. Wat beteken dit? Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou