Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Beleggings – Inflasie & Belasting

Video
25 April

Winslyn: Beleggings – Inflasie & Belasting In beleggings is daar sekere reëls en langtermynbeginsels wat, indien jy dit nié ken nie, beteken jy gaan die stryd teen die tande van die tyd verloor. Vir enigeen wat belê op langtermyn of afhanklik is van sy of haar beleggings vir ’n inkomste, is die grootste enkele vyand inflasie. Hoe keer jy dit? En wat van belasting die dag wat jy aftree? Meer prakties, hoe bou jy ‘n portefeulje waaroor jy nie in die toekoms gaan spyt wees nie? Ons gesels met Theo Vorster van Galileo Capital meer hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Jy sal ook hiervan hou