Logo
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Afrika fokus - Rwanda

Video
27 Junie

Winslyn: Afrika fokus - Rwanda Rwanda, bekend vir sy traumatiese verlede en die gruwel volksmoorde van 1994, het dit reggekry om ‘n stabiele en eensgesinde nasie te herbou. Die Wêreld-ekonomiese Forum beskou Rwanda as die tweede beste besigheidsomgewing in Afrika, en volgens die Wêreldbank wat die “gerieflikheid van besigheid” onder lae inkomste lande in Afrika ondersoek, beklee Rwanda die topposisie. Afrika-lande suid van die Sahara, sal teen 2050 ‘n gesamentlike BBP van $29 triljoen hê. Hierdie maak van Afrika ‘n kontinent met groeiende rykdom en geleenthede. Is dit wys vir beleggers om Rwanda te kies? Ons gesels met Vincent Karega, Hoë-kommissaris: Rwanda hieroor. Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!